Wêreldgeskiedenis-ensiklopedie

Nuutste artikels

Karel die Grote (Charlemagne)
Definisie

Karel die Grote (Charlemagne)

Karel die Grote, ook bekend as Karel I (l. 742-814), was Koning van die Franke (r. 768-814), Koning van die Franke...
Napoleon Bonaparte tydens die vroeë Franse Revolusie (1789-1794)
Artikel

Napoleon Bonaparte tydens die vroeë Franse Revolusie (1789-1794)

Van al die loopbane wat tydens die chaotiese dekade van die Franse Revolusie (1789-1799...
Die Slag van Agincourt
Definisie

Die Slag van Agincourt

Met die Slag van Agincourt op 25 Oktober 1415 het Henry V van Engeland (r. 1413-1422) ’n oorweldigend groter Franse leër...
Die Dreyfus-skandaal, en die skeiding tussen kerke en die staat
Artikel

Die Dreyfus-skandaal, en die skeiding tussen kerke en die staat

Die Dreyfus-skandaal, of L’Affaire soos dit later bekend sou staan, het die mededingende...
Die Vrouemars na Versailles
Definisie

Die Vrouemars na Versailles

Die Vrouemars na Versailles, ook bekend as die Oktober Mars of Oktober Dae, was ’n beslissende oomblik in die vroeë maande...
Verklaring van die regte van mense en burgers
Artikel

Verklaring van die regte van mense en burgers

Die Verklaring van die regte van mense en burgers (Declaration of the Rights of Man and of the Citizen...
Die Augustus Dekrete
Definisie

Die Augustus Dekrete

Die dekrete van 4 Augustus 1789 – ook bekend as die “Augustus Dekrete” – was ’n stel van 19 artikels wat tydens die Franse...
Wêreldwye handel in die 13de eeu
Artikel

Wêreldwye handel in die 13de eeu

Verstommende hoeveelhede speserye en sy is in die 13de eeu van die Verre-Ooste na Europa versend. Die presiese hoeveelhede...
Die Franse godsdiensoorloë
Definisie

Die Franse godsdiensoorloë

Die Franse godsdiensoorloë (1562-1598) was ’n reeks van agt konflikte tussen Protestantse en Katolieke faksies in Frankryk...
Machu Picchu
Definisie

Machu Picchu

Machu Picchu is ’n Inka-nedersetting wat in die Urubamba Vallei, noord van Cuzco in die Hoë Andes-gebergte van Peru geleë is. Die...
Die Groot Vrees
Definisie

Die Groot Vrees

Die Groot Vrees (Frans: la Grande Peur) was ’n golf paniek wat in laat Julie en vroeg Augustus 1789 die Franse platteland deurtrek...
Die bestorming van die Bastille
Definisie

Die bestorming van die Bastille

Die bestorming van die Bastille was ’n deurslaggewende oomblik in die vroeë maande van die Franse Revolusie (1789-1799...

Vertaal

As u ons wil help om artikels van Engels na Afrikaans te vertaal, is ons altyd op soek na vrywilligers! U kan ook nagaan watter artikels die dringendste vertaal moet word.

Verwyder Advertensies