Soek
Nuutste artikels
Definisie
Die Buskruitverraad
Die Buskruitverraad van 1605 was ’n mislukte poging deur pro-Katolieke samesweerders om die Engelse parlement en koning James...
Artikel
Seerowerstrawwe in die Goue Eeu van Seerowery
Seerowers in die Goue Eeu van Seerowery (1690-1730) het ’n groot verskeidenheid verbeeldingryke strawwe...
Definisie
Jeanne d'Arc
Jeanne d'Arc (ca. 1412-1431) was ’n middeleeuse landbewoner wat daarop aanspraak gemaak het dat sy visies van God ontvang het, en...
Definisie
Bartholomew Roberts
Bartholomew Roberts – ook bekend as “Swart Bart” Roberts (ca. 1682-1722) – was ’n Walliese seerower en een van die suksesvolste...
Definisie
Swartbaard
Swartbaard (Blackbeard) (1718 gesterf), ook bekend as Edward Teach – waarskynlik ’n verdigte naam – was ’n berugte Engelse seerower...
Definisie
Die Antonynse Plaag
Die Antonynse Plaag, waarna soms as die Plaag van Galenus verwys word, het in 165 HJ tydens die bewind van Marcus Aurelius...
Definisie
Opstand van die Kleinboere
Die Opstand van die Kleinboere in Junie 1381, ook bekend as die Groot Opstand, was ’n merendeels onsuksesvolle volksopstand...
Artikel
Marcus Aurelius: filosoofkeiser of filosoofkoning?
Medeskrywers: Steven Umbrello en Tina Forsee Dit is baie algemeen om in sowel akademiese as meer...
Artikel
Oorsake van die Rose-oorlog
Die Rose-oorlog (1455-1487) was ’n reeks dinastiese konflikte tussen die monargie en die adel van Engeland. Die “oorlog”...
Definisie
Die verbondsark
Die verbondsark verwys na die kisagtige houer waarin die tablette met die wet wat Moses op die berg Sinai ontvang het, gehou is...
Definisie
Hatsjépsoet
Hatsjépsoet (r. 1479-1458 VHJ) was die eerste vroueheerser van antieke Egipte om as man met die volle gesag van ’n Farao te regeer...
Definisie
Die Honderdjarige Oorlog
Die Honderdjarige Oorlog (1337-1453) was ’n afwisselende konflik tussen Engeland en Frankryk wat 116 jaar geduur het. Dit...
Vertaal
As u ons wil help om artikels van Engels na Afrikaans te vertaal, is ons altyd op soek na vrywilligers! U kan ook nagaan watter artikels die dringendste vertaal moet word.