Soek
Nuutste artikels
Definisie
Die Khotyn-vesting
Die Khotyn-vesting is ’n fortifikasiekompleks wat op die heuwelagtige regteroewer van die Dniester-rivier in Khotyn, Oekraïne...
Definisie
Kiëfse Rusland
Kiëfse Rusland (862-1242) was ’n middeleeuse politieke federasie geleë in hedendaagse Belarus, Oekraïne en ’n deel van Rusland...
Definisie
William Wallace
Sir William Wallace (ca. 1270-1305) was ’n Skotse ridder en nasionale held wat vir sy land se onafhanklikheid teen Engeland geveg...
Definisie
Die Trojaanse Oorlog
Die Trojaanse Oorlog is êrens in die Bronstydperk tussen die Grieke en die verdedigers van die stad Troje in Anatolië geveg...
Definisie
Die Peloponnesiese Oorlog
Die Peloponnesiese Oorlog tussen Athene en Sparta en hulle onderskeie bondgenote het in twee fases, van ca. 460-446 VHJ...
Definisie
Die Persiese Oorloë
Die Persiese Oorloë verwys na die konflik tussen Griekeland en Persië in die 5de eeu VHJ wat twee invalle, in 490 en 480 VHJ...
Definisie
Die Slag van Platea
Die Slag van Plataea was ’n veldslag wat in 479 VHJ tussen Grieke en Persiërs naby die klein dorpie Platea in Beotië plaasgevind...
Definisie
Die Slag van Salamis
Die Slag van Salamis was ’n seeslag wat in September 480 VHJ tussen Griekse en Persiese magte in die Saroniese Golf, Griekeland...
Definisie
Die Slag van Marathon
Die veldslag op die vlakte van Marathon in September 490 VHJ tussen die Grieke en die invalsmagte van die Persiese koning...
Definisie
Mithra
Mithra was die Persiese god van die opkomende son, kontrakte, verbonde en vriendskap. Hy het ook toesig oor die ordelike wisseling van...
Artikel
Hadrianus se reise
Geen ander Romeinse keiser het soveel soos Hadrianus (r. 117-138 HJ) gereis nie, en hierdie “rustelose” keiser het meer tyd...
Artikel
Kersfees deur die eeue
Vir meer as twee millennia word allerlei gebruike en tradisies met die Kersseisoen geassosieer, waarvan sommiges selfs die...
Vertaal
As u ons wil help om artikels van Engels na Afrikaans te vertaal, is ons altyd op soek na vrywilligers! U kan ook nagaan watter artikels die dringendste vertaal moet word.