Wêreldgeskiedenis-ensiklopedie

Nuutste artikels

Cicero
Definisie

Cicero

Marcus Tullius Cicero was ’n Romeinse redenaar, staatsman en skrywer. Hy is op 3 Januarie 106 VHJ by óf Arpinum óf Sora, 70 myl suidoos...
Selja Klooster – die gewyde eiland aan die weskus van Noorweë
Artikel

Selja Klooster – die gewyde eiland aan die weskus van Noorweë

Selja Klooster word al vir langer as ’n 1 000 jaar as een van die gewydste liggings in Noorweë...
Oppidum
Definisie

Oppidum

Keltiese heuweltopforte, waarna dikwels as oppida (enkelvoud: oppidum) verwys word – na aanleiding van die Latynse naam vir die groter...
Sint Patrick
Definisie

Sint Patrick

Sint Patrick (5de eeu HJ) is die beskermheilige van Ierland en een van die suksesvolste Christen-sendelinge in die geskiedenis. Hy...
Daaglikse lewe in antieke China
Artikel

Daaglikse lewe in antieke China

Die Chinese kultuur is vandag een van die wêreld se oudste kulture. Hierdie kultuur het meer as 6 000 jaar gelede...
Gotiese katedrale: argitektuur en hemelse lig
Artikel

Gotiese katedrale: argitektuur en hemelse lig

Gotiese katedrale is van die herkenbaarste en manjifiekste argitektoniese prestasies. Met torings wat...
Alfred die Grote
Definisie

Alfred die Grote

Alfred die Grote (r. 871-899 HJ) was die koning van Wessex in Brittanje maar ná sy militêre oorwinnings oor Viking-teenstanders...
Die Vikings in Ysland
Artikel

Die Vikings in Ysland

Middeleeuse bronne oor die ontdekking van Ysland en die vestiging van mense daar verwys dikwels na die ontdekkers as “Vikings”...
Antieke Skotland
Definisie

Antieke Skotland

Skotland is 'n land wat vandag die noordelike deel van Groot-Brittanje beslaan en sluit die Hebride- en Orkney-eilande in. Die...
Viking-oorlogvoering
Definisie

Viking-oorlogvoering

Viking-oorlogvoering, tesame met strooptogte as sleutelkomponent, is onlosmaaklik verbind aan die uitbreiding van die Skandinawiese...
Hoe om ’n middeleeuse ridder te word
Artikel

Hoe om ’n middeleeuse ridder te word

In die middeleeuse samelewing het ridders 'n hoë status en dikwels rykdom geniet, hulle was gevrees op die slagveld...
’n Middeleeuse Kersfees
Artikel

’n Middeleeuse Kersfees

Kersfees was een van die hoogtepunte van die middeleeuse kalender, nie slegs vir die rykes nie maar ook vir die boerestand...

Vertaal

As u ons wil help om artikels van Engels na Afrikaans te vertaal, is ons altyd op soek na vrywilligers! U kan ook nagaan watter artikels die dringendste vertaal moet word.

Verwyder Advertensies