Wêreldgeskiedenis-ensiklopedie

Nuutste artikels

Die Algemene Landgoed van 1789
Definisie

Die Algemene Landgoed van 1789

Die Algemene Landgoed van 1789 was ’n ontmoeting tussen die drie landgoedere van prerevolusionêre Frankryk: die kerklui...
Die drie landgoedere van prerevolusionêre Frankryk
Artikel

Die drie landgoedere van prerevolusionêre Frankryk

Die samelewing van die Franse koninkryk in die tydperk van die Ancien Régime was in drie afsonderlike...
Opstand van die Hooggeregshowe
Definisie

Opstand van die Hooggeregshowe

Die Opstand van die Hooggeregshowe van 1787-1788 was die hoogtepunt van ’n magstryd tussen die koninklike gesag van...
Gilbert du Motier, die markies De Lafayette
Definisie

Gilbert du Motier, die markies De Lafayette

Marie-Joseph Paul Yves Roch Gilbert du Motier, die markies De La Fayette (1757-1834) – in die Verenigde...
Marie Antoinette
Definisie

Marie Antoinette

Marie Antoinette (1755-1793) was tydens die stormagtige finale jare van die Ancien Régime en die daaropvolgende Franse Revolusie...
Franse betrokkenheid by die Amerikaanse Revolusie
Artikel

Franse betrokkenheid by die Amerikaanse Revolusie

Die betrokkenheid van Frankryk by die Amerikaanse Oorlog vir Onafhanklikheid (1775-1783) was nie slegs...
Antieke Chinese kalligrafie
Definisie

Antieke Chinese kalligrafie

Kalligrafie is tesame met skilderkuns as die belangrikste Chinese kunsvorm gevestig, en het die eerste maal tydens die...
Die Slawe
Definisie

Die Slawe

Die term “Slawe” verwys na ’n etniese groep mense wat oor die lang termyn kultureel aaneengeskakel is en wat ’n stel verwante tale...
Die Spartakus-opstand
Artikel

Die Spartakus-opstand

Die opstand van die gladiator Spartakus in 73-71 VHJ blý die suksesvolste slaweopstand in die geskiedenis van Rome. Die rebellie...
Spartakus
Definisie

Spartakus

Regdeur die geskiedenis, sowel in die antieke as in die moderne tyd, het diegene wat in kettings gekluister was, geveg om hulself van...
Die Mongoolse inval van Europa
Artikel

Die Mongoolse inval van Europa

Die Mongoolse invalle van Rusland en Oostelike Europa het in 1223 eers met ’n vlugtige krygstog plaasgevind, en is...
Sint Sofia Katedraal, Kiëf
Definisie

Sint Sofia Katedraal, Kiëf

Sint Sofia Katedraal in Kiëf, Oekraïne is ’n monument met 11de-eeuse argitektuur, skilderkuns en mosaïekwerk. Die katedraal...

Vertaal

As u ons wil help om artikels van Engels na Afrikaans te vertaal, is ons altyd op soek na vrywilligers! U kan ook nagaan watter artikels die dringendste vertaal moet word.

Verwyder Advertensies